Walk where Jesus walked

ISRAEL PACKAGES

Stap waar Jesus gestap het...
Stap waar Jesus gestap het...

Israel April 2022

9 Dae

_

R 37 600  Platinum Pakket

 

Kom reis saam met ons deur die Land van die Bybel en besoek baie van die plekke waar Jesus self gestap het. Ons gebruik uitgesoekte hotelle  en gee 'n volledige diens. Hierdie belewenis sal u geestelike gedagtes en insig van die Woord van God vir altyd verander..

Israel & Jordanië April 2021

_

R TBC - Platinum  Pakket

11 Dae

 

Kom beleef die Land van die Bybel saam met Pastoor Wilhelm en stap saam waar baie Bybelfigure, en Jesus self gestap het. Besoek ook Petra in Jordanië en die Rooi see. Hierdie belewenis sal u geestelike gedagtes en insig van die Woord van God vir altyd verander..

Eben-ha-Ezer Toer Israel Junie 2022

_

R41 500 Platinum Pakket

10 Dae

Hierdie is 'n intensiewe toer met ekstra items op die program. Ons fokus op u ervaring van die land Israel en spandeer nie net ekstra tyd nie , maar ook op platinum gerief.

  • Black Instagram Icon

©2017 Bible Tours. Website created by Applepond Corporate Creative.