Luke-7-Galilee-copyright-Stephen-M-Miller.jpg

Israel Dagreis Seminaar

Israel Seminaar Website Snippet.png

Met die Dagreis Seminare streef ons om u die geleentheid te bied en die land van die Bybel op 'n sekondêre wyse te ervaar. Die "dag se reis" behels 'n agtergrondskets van die Land Israel en ook toeligting van die verwantskap van die land met die Bybel. Ons bied ook 'n toerprogram aan, asof op reis in Israel