• Black Instagram Icon

©2018 Bible Tours. Website created by Applepond Corporate Creative.

Israel saam Este Geldenhuys - September 2019 

     

GOUE PAKKET

R36 815

( onderhewig aan die wisselkoers )

14 - 26 SEPTEMBER 2019  |  13 DAE

INSLUITEND:

- Retoer vlugte vanaf ORT Lughawe

- Hotel verblyf by die Dooie See, Tiberias, Jerusalem, en 'n Kibbuts

- Hotelle is ideaal geleë om reis tyd te spaar vir alle besoekpunte

-   met ontbyt en Aandete

- Vervoer na alle besienswaardighede

- Toergids

- Visums en fooitjies

( Middagete en versekering word nie in hierdie toer ingesluit nie )

BESOEK:

MASADA  |  JERIGO  |  SEE VAN GALILEA  |  GETSEMANE  |  BETLEHEM  |  VIA DOLOROSA  |  TUINGRAF  |  VELE MEER

HOTELLE:

David Resort & Spa - Dooie See

Kibbutz Kalia - Kalia

Kibbutz Ohalo Manor - Tiberias

Lady Stern Hotel - Jerusalem