![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
Israel + Egipte September 2019
GOUE PAKKET
R 29 900
( onderhewig aan die wisselkoers )
20 - 29 SEPTEMBER 2019 | 8 DAE | AFRIKAANS
INSLUITEND:
- Retoer vlugte vanaf ORT Lughawe
- Konneksie Vlugte
- Hotel verblyf - Ideaal geleë om reis tyd te spaar vir alle besoekpunte
- Ontbyt en Aandete
- Vervoer na alle besienswaardighede
- Toergids
- Visums en fooitjies
( Middagete en versekering word nie in hierdie toer ingesluit nie )
OPSIONELE EKSTRAS:
- Sound and light vertoning by die Toring van David.
- Maanlig bootrit op die See van Galilea