• Black Instagram Icon

©2018 Bible Tours. Website created by Applepond Corporate Creative.

Dagreis deur die Bybel

DAGREIS DEUR DIE HEILIGE LAND

U word by wyse van ‘n een dag seminaar, op ‘n kronologiese aanbieding deur die Bybel geneem. 

Ons besoek al die plekke en dorpe waar Jesus, ons Heer, gewandel het - so asof op toer in die heilige land.

Besonderhede

Kontak ons vir beskikbare datums.

369 Lois Laan, Pretoria, 0010, Suid Afrika

- Drankies en middagete word verskaf -

Besprekings

Bespreek U gratis aanbieding by 012 993 0918  |  info@bible-tours.co.za of gebruik die skakel hier onder: