• Black Instagram Icon

©2017 Bible Tours. Website created by Applepond Corporate Creative.

Passiespele & Israel

Julie 2020

Die Passiespele word 10 Jaarliks in Duitsland opgevoer. Hierdie opvoering betrek die volle gemeenskap van die dorpie, Oberammergau en behels vertonings oor 'n tydperk van 5 maande gedurende 2020. Ons bied die geleentheid om hierdie eksklusiewe gebeurtenis by te woon. Omdat ons spesialiseer in toere na lande van die Bybel, kombineer ons dié toer met Israel, wat opsigself 'n baie volledige ervaring bied.

 

11 DAE ( 3 + 8 )  |  30 JUNIE - 11 JULIE 2020

PLATINUM PAKKET:  

R 49 750

( 1$ = R14.50 )

INGESLUIT:

- Retoervlugte vanaf Oliver Tambo Lughawe.

- Koppelvlugte na Duitsland.

- Kaartjie na Passiespel  ( Kategorie 2 )

- Akkomodasie in 4* hotelle, goed geleë.

- Ontbyt en Aandete.

- Luukse busvervoer.

- Fooitjies

- Mediese versekering