• Black Instagram Icon

©2018 Bible Tours. Website created by Applepond Corporate Creative.

Israel saam Este Geldenhuys - Sept 2020 

     

GOUE PAKKET

Prys moet nog bevestig word.

( onderhewig aan die wisselkoers )

September 2020  |  10 DAE

INSLUITEND:

- Retoer vlugte vanaf ORT Lughawe

- Hotel verblyf - Ideaal geleë om reis tyd te spaar vir alle besoekpunte

-   Ontbyt en Aandete

- Vervoer na alle besienswaardighede

- Toergids

- Visums en fooitjies

( Middagete en versekering word nie in hierdie toer ingesluit nie )

OPSIONELE EKSTRAS:

- Sound and light vertoning by die Toring van David.

- Maanlig bootrit op die See van Galilea